Things To Do With Kids gesels met PANDA
Tanya gesels met Piet van PANDA oor REGTE data vir ZA. Ek vra vrae oor of ons pieke gesien het in verspreiding tussen vlak 4 en 3. Het lockdown enigsinds n effek op die huidige verspreiding/sterfte kurwes of doen dit net die ekonomie skade?
Publisher’s note: The opinions and findings expressed in articles, reports and interviews on this website are not necessarily the opinions of PANDA, its directors or associates.